Friday 30 November 2012

End of the road



Die einde van die pad.  Dis wat ek bereik het.  Jy is die rede dat my siel verlore gaan.  Ek is van bo to onder vol, maar tog ook so leeg.  Ek bou,  en jy Mr J, jy breek.