Friday 23 August 2024

2024 fuck off

 Wie de fok kan glo dat ek nou uiteindelik weer 'n etter eier wil le.  Ja ek weet nie hoe om die "le" se kappie op te sit nie. Fok dit ook maar. Ek moet eers terug kyk waar ek laas was.  Then,,,,, here we go again.  Kan nie eers onthou hoe om die blog te doen.  Moenie worry,  ek sal my bes doen om julle goed af te pis, met eerlikheid reg vanuit my hart.    



Thursday 9 February 2017

Kokkie

Kokkie, jy het ons so bly gemaak, jy het ons so gelukkig gemaak.  Baie baie bly en baie baie gelukkig het jy ons gemaak.  Nou is jou sonnetjie ook vanoggend onder.  Ek wil nie die woord "dier" gebruik nie.  Julle is soveel meer as dit.  Ontsettend baie baie meer.  Onmoontlik om enige kwaad te doen of te vergeld.  Heilig?  En hoe pas jy dan in, in die prentjie van die lewe?
Baie baie duister vir my.

Friday 1 January 2016

2016

Eers op amper 53jr besef ek dat 2016 en enige idee wat ek daaromtrent het, is totaal buite my beheer. Ek moet chill, soos my seun se.

Friday 27 November 2015

Illusie

Ware geluk en al daai goed is slegs 'n illusie. Ek dink ek moet net onsigbaar word.

Sunday 1 November 2015

Flames of Love

Gister 5 jaar getroud. As jy my en verhoudings van nader bekyk dan is daar 'n formule op my van toepassing.
Dit is: 1 maand = 1 jaar.
Dit beteken dus: ek het een befokte huwelik met 'n befokte persoon.

Friday 16 October 2015

Love

Love is not blind - It sees more and not less,
but because it sees more it is willing to see less.