Friday, 27 March 2015
Awh?
Wena. Was dit regtig nodig om vir Windgat te vermoor Gunther jou blerrie hel jy slaap van nou af buite jou maaizer blerrie gee die pinkie dan vreet jy die hand ek skop sommer jou rug af jou pes blerrie vraat jy kry nie weer kos nie jou blerrie moer
Saturday, 21 March 2015
Tuesday, 3 March 2015
Die einde
Aangesien Israel nie meer op die map is nie en die wereld nou gaan vergaan stuur ek 'n boodskap na my sussie en vra vergifnis vir enige sonde wat ek gedoen het moedswillig of per ongeluk. Ek verwag toe 'n hartseer briefie van wat ek moet doen as die wereld ontplof en dat sy meer sonde as ek het ......
Kan julle glo word ek toe ipv getroos vertel ek sit alleen in my skippie en worry oor niemand. Ek delete sommer die hele spul van verontwaardigheid. 'n Christen maak mos nie so nie, dink ek. Met die damm demon voor my probeer ek toe uitpuzzle waar het ek tog verkeerd gegaan.....
ja ek is in my skippie.
ja ek is alleen in my skippie.
as jy dalk vir 'n klein rukkie wil inklim is fine maar ek gaan jou in any case uitsmyt as jy jou bek oopmaak.
waar het ek dit verloor

Sunday, 11 January 2015
Thursday, 1 January 2015
2015
Waar het ek myself verloor. Ek sien ek het nie eers 'n 2014 boodskappie gehad nie. Maar daar is altyd genade onbeskryflik groot. Die moordenaar by die kruis kan getuig. Baie baie genade maak nie saak wat. Vra net. Nuwe Jaar alles wat was sal weer wees. Nuwe omstandighede en uitdagings. Ek sal darem probeer om te "recap" sover my geheue dit toelaat vir 2014.
2015 se boodskappie is dus dat jy uit jou kassie moet klim om genade reg te kan verstaan. Met oppervlakkige sienswyse gaan jy dit nie snap nie. As jy verbysterd staan dan weet jy dat jy gesnap het.
2015 se boodskappie is dus dat jy uit jou kassie moet klim om genade reg te kan verstaan. Met oppervlakkige sienswyse gaan jy dit nie snap nie. As jy verbysterd staan dan weet jy dat jy gesnap het.
Monday, 22 December 2014
Subscribe to:
Posts (Atom)