PRESTASIE VIR VANDAG: 30 KILOMETERS!
Mara, hoe voel jy na hierdie prestasie?
Wat meen jy hoe voel ek, my blerrie knieg is af, my linker holspier is verrek, maar aanhouer sal altyd wen!
3 Wenke vir vandag. Onthou om altyd op te warm voor 'n resies!
Maak seker dat jy ook die regte kos eet!
As iemand voor jou in hardloop, trip hom!