Wednesday 20 November 2013

Wondermiddels op die Mark


Ek neem aan dis daai ribbebeen wat al die moeilikheid veroorsaak.  Dis asof mens nooit ontslae kan raak van daai been nie.  Dit groei in alles in. 


Sissie sĂȘ ek sit net heeldag by die huis en Oros drink.  Ye blerrie right.  Dit hou my positief.  

My arms is vol blou kolle.  Dis alles sissie se skuld.  Hy bly hang aan my arms.  Ek het nou een graad r in die huis en een graad 5.   Julle weet nie waardeur ek gaan nie. 

Die champ glo vas aan sensodyne.  Dis tandepasta. Elke keer voor sy gaan kick x ass dan borsel sy eers tande met dit, want, sy sweer daarby, keer dat hulle haar tande uitskop.