Thursday 9 February 2017

Kokkie

Kokkie, jy het ons so bly gemaak, jy het ons so gelukkig gemaak.  Baie baie bly en baie baie gelukkig het jy ons gemaak.  Nou is jou sonnetjie ook vanoggend onder.  Ek wil nie die woord "dier" gebruik nie.  Julle is soveel meer as dit.  Ontsettend baie baie meer.  Onmoontlik om enige kwaad te doen of te vergeld.  Heilig?  En hoe pas jy dan in, in die prentjie van die lewe?
Baie baie duister vir my.