Saturday 22 February 2014

?

Ek het delete sindroom.  Ek delete alwewig alles.  Seker maar een manier om, indien ek dan faal om beter te doen op ander gebiede, ten minste te probeer om die rekenaar skoon te hou.  Toe delete ek wraggies my blog fotos.  Julle mense, dis skokkend.  Ek sal die gemors moet regmaak. 

Ek stap nou die dag om die hoek by my werk, kom ‘n man uit die dames se toilette.  Ek het dit al baie gesien, kan die fokkers nie hulle oë oopmaak nie.  Die vroutjie en die mannetjie lyk nie dieselfde nie.  Maar oop jou gevreet.  Geen wonder daar is ... toemaar. Hulle ken nie die verskil nie as jy my vra.  Alles lyk dieselfde.  Die hol en die hol lyk alles dieselfde.  Can you believe this.